Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Dis Al" deur JAN F. E. CELLIERS
"Dis Al" deur JAN F. E. CELLIERS [boodskap #21648] Wo, 10 Maart 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DIS AL
Jan F.E. Celliers

Dis die blond,
dis die blou:
dis die veld,
dis die lug;
en 'n voël draai bowe in eensame vlug -
dis al.

Dis 'n balling gekom
oor die oseaan,
dis 'n graf in die gras,
dis 'n vallende traan -
dis al.
Vorige onderwerp: "Blinde Knoop" deur PIETER VAN DER LUGT
Volgende onderwerp: " Ko lat ons sing" deur ADAM SMALL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 06:46:23 MGT 2024